Adam Garcia

Adam Garcia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Gabriel Garcia
Geboorte 1 Junie 1973 (1973-06-01)
Nasionaliteit Australies
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Garcia (gebore 1 Junie 1973) is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coyote Ugly (2000), Riding in Cars with Boys (2001), Confessions of a Teenage Drama Queen (2004), en Murder on the Orient Express (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search